top of page

Laerskool Buffeljagsrivier

Welkom by die tuiste van gelukkige, kaalvoetkinders
Verwelkoming
Laerskool Buffeljagsrivier is huidig die huis van 175 kinders, 14 personeellede, 'n hele klompie hoenders, 2 ponies en BAIE omgee en liefde!​
Ons skool is gebou op ryke tradisie wat deur ons sterk Christelike waarders uitgeleef word.
Ons kinders floreer op elke denkbare gebied, en word blootgestel aan verskeie sport en kultuur aktiwiteite.
​Geniet die toer deur ons webwerf, waar ons 'n klein bietjie spog met ons leerders en wat ons alles hier aanvang...​
Ons getroue borge
Baie dankie





.jpg)



.jpg)










bottom of page

