top of page

Juf. Karin  Smit
Senior Fase

Vakke aangebied:

Engels FAL Gr. 4-7
Natuurwetenskappe Gr. 4

PSW Gr.6

    IMG_8756.JPG

    Ken jou juffrou

    Juf. Karin het vanaf 2012 tot 2015 studeer aan die Kaapse Skiereiland Universiteit van Tegnologie (CPUT – Wellington Kampus). Sy is baie lief vir kinders en fokus veral op leerders met spesiale leerbehoeftes.
     

    Haar stokperdjies is tuinmaak, stappies op die plaas saam met haar baba en diere en sy lees baie graag.


    Haar gunsteling kos is sushi en pizza.

    Boodskap van Juf. Karin

    Ek wens vir elkeen van julle dat julle groot sal droom en nooit sal dink julle drome is te ver of te moeilik nie. Werk elke dag hard, al voel dit soms klein of onbelangrik, want dit bou aan iets mooi binne julle. Onthou ook dat julle kan blom presies waar julle nou is—selfs in moeilike tye groei julle nog. Moenie moed verloor nie; hou aan glo in julleself en in dit wat God vir julle beplan het. Mag julle elke dag ’n bietjie meer groei, leer en lig bring, net deur wie julle is.

    KONTAK ONS

    • Instagram
    • Facebook

    ADRES

    Tel: 028 512 3655

     

    Email: lsbuffeljagsrivier@gmail.com

    © Copyright 2026 by

    Laerskool Buffeljagsrivier.

    Olivedale weg

    Buffeljagsrivier

    Swellendam

    6742

    bottom of page