top of page
IMG-20240802-WA0045.jpg

Rugby

Rugby by die Buffeltjies is kookwater! Hier speel die mannetjies van o/6 tot o/13 kliphard.

Ons speel jaarliks by verskeie sportdae en ook nog vele ander interskole wedstryde.

FB_IMG_1720528290273.jpg
Screenshot_20240709_143226_com.facebook_edited.jpg
IMG-20240802-WA0053(1).jpg
IMG-20240802-WA0055 (1).jpg
IMG-20240802-WA0048.jpg

Ons presteer uitstekend teen baie groter skole en ons seuns word gereeld opgeneem in die

Sone- en Streekspanne.

 

Elke seun speel rugby om sodoende ons 15 man se spanne vol te maak. Die Buffeltjies sal dan ook vanaf 2025 in die Liga meeding wat vir ons groot opgewondenheid inhou.

KONTAK ONS

  • Instagram
  • Facebook

ADRES

Tel: 028 512 3655

 

Email: lsbuffeljagsrivier@gmail.com

© Copyright 2026 by

Laerskool Buffeljagsrivier.

Olivedale weg

Buffeljagsrivier

Swellendam

6742

bottom of page