
Laerskool Buffeljagsrivier

Mnr. Braam van Vuuren
Skoolhoof
Ek is in 2023 aangestel as die nuwe skoolhoof van Laerskool Buffeljagsrivier.
Dit is vir my 'n eer en voorreg om saam met die personeel, ouers en leerders elke dag 'n pad te stap.
Hier ontwikkel ons elke leerder tot sy of haar volle potensiaal en ondersteun elke sportsoort en kultuur aktiwiteit wat ons leerders aan wil deelneem.
Ek glo daarin dat 'n skool nie net 'n plek is om te leer nie, maar dat ons ook moet groei in ons familie en geloof.
Buffeltjiegroete
Braam van Vuuren

Ons Personeel
Onderwysers:
Megan de Jager - Graad RRR & R
Arnel Neethling - Graad R
René Meiring - Graad 1
Danike de Wet - Graad 2
Jolindie van Schalkwyk - Graad 3
Marika van Zyl - Graad 4
Suné Oosthuizen - Graad 5
Karin Smit - Graad 6
Wilmien Groenewald - Graad 7
Anned Oerson - Leerondersteuning
Nina Spangenberg - Leerondersteuning
Carla Leewner - Leesontwikkeling
Dirk Giliomee - Student-onderwyser
Mushiera Julies - Grondslagfase-assistent
Mina Fortuin - Graad RR-assitent
Doreen van Vuuren - Gr.R-assistent
Ondersteuning:
Karen Smit - Finansies en Admin
Jan Windvogel - Terreinwerker
Piet Abrahams - Terreinwerker
Yvonne Victor - Skoonmaker
Christal Afrikaner - Assistent