top of page

Juf. Marika van Zyl
Senior Fase

Vakke aangebied:

Afrikaans Gr 4

Natuurwetenskap en Tegnologie Gr 4

Geskiedenis en Geografie Gr 4-7

Lewensvaardigheid Gr 4-5

Lewensoriëntering Gr 7

Ek geniet my werk en verskeidenheid vakke, met die uitdagings baie! Ek gesels gereeld met die leerders oor aktuele sake en glo dat opvoeding in geheel moet plaasvind.


By ons skool geniet leerders interaktiewe aktiwiteite in die klasse sowel as E-leer vir inhoudsvakke.

    Ken jou juffrou

    Juf. Marika se kwalifikasie is B.A.(Algemeen met MBW) UOFS.

     

    Sy lees graag, is 'n aktivis vir geregtigheid. Sy hou ook van aanlyn speletjies en is 'n navorser van formaat.

     

    Haar gunsteling kos is sjokolade!!!!

    Boodskap van Juf. Marika

    Onthou, neem elke dag vir dag. Gaan gereeld u kind se boeke na en sien wat hulle doen. Wees betrokke by u kind se skool en skoolwerk. Betrokke ouers dra by tot suksesvolle volwassenes.

    Ondersteun u kind, maar laat hulle onafhanklik werk. Moedig lees van kleins af aan.

    Praat met u kind oor die dag se uitdagings.

    KONTAK ONS

    • Instagram
    • Facebook

    ADRES

    Tel: 028 512 3655

     

    Email: lsbuffeljagsrivier@gmail.com

    © Copyright 2026 by

    Laerskool Buffeljagsrivier.

    Olivedale weg

    Buffeljagsrivier

    Swellendam

    6742

    bottom of page