top of page

Laerskool Buffeljagsrivier

Atletiek
Al ons leerders vanaf Graad R tot 7 neem jaarliks aan die atletiek deel. Hulle word ook blootgestel aan verskeie kompetisies om hulle talente te help ontwikkel.
Ons neem jaarliks aan verskeie atletiekbyeenkomste deel en spog elke jaar met 'n handvol Boland atlete.





By Buffeljagsrivier doen ons die volgende atletiek items:
Langafstande Gewigstoot Diskus
Kortafstande Verspring Spiesgooi
Hekkies Hoogspring
Atletiek gee aan alle leerders die geleentheid om hulself te bewys en te presteer volgens hulle eie vermoë.
"Athletics is not as much about the legs, it's about the heart and the mind" - Eliud Kipchoge
bottom of page