top of page

Juf. Suné Oosthuizen
Senior Fase

Vakke aangebied:

Wiskunde Graad 4 tot 7
Assisteer met kuns en drama Graad 4 tot 7

My gunsteling vak om aan te bied is Wiskunde. Ek sê altyd vir die leerders Wiskunde moes eintlik "werklike situasie logika" genoem word. Wiskunde is ń kuns om probleme op te los en situasies met begrip aan te pak..al is sit soms uitdagend, is dit opwindend!

    Ken jou juffrou

    Juf. Sune het 'n  BEd Intermediêre fase graad.

     

    In haar vrye tyd geniet sy Draf/stap, kosmaak/bak, hekel, lees.

    Haar gunsteling kos is gebraaide skaaptjoppie met braaibroodjies/tuisgebakte brood en knoffel aartappels.

    Boodskap van Juf. Suné

    Mag jou drome vlerke kry en jy aanhou die wêreld kaalvoet trotseer. Jou geluk meer word en jou bekommernisse minder. Mag jy elke dag, in goed en sleg, in liewe Jesus geanker bly en mag jy diep in jou hart liefbly vir die mense om jou maar die belangrikste vir jouself. 

    KONTAK ONS

    • Instagram
    • Facebook

    ADRES

    Tel: 028 512 3655

     

    Email: lsbuffeljagsrivier@gmail.com

    © Copyright 2026 by

    Laerskool Buffeljagsrivier.

    Olivedale weg

    Buffeljagsrivier

    Swellendam

    6742

    bottom of page